Aankondiging van die {Galasiërs} hulpbronne in TIEN VERTALINGS!

090415_1531_Aankondigin1.png

Aankondiging van die {Galasiërs} hulpbronne in TIEN VERTALINGS!

deur WhitneyD | Sep 3, 2015 |Love God Greatly

Een van ons grootste vreugdes by Love God Greatly is om te skakel met vroue van reg oor die wêreld! Elke studie -inskrywings tydperk is ‘n nederige, ongelooflik opwindende tyd soos ons lees deur die aantal lande wat verteenwoordig is; lande vol ongelooflike vroue, wat net bars uit sy nate om meer van God te ken deur sy Woord! Hoewel baie vroue saam met ons in Engels studeer, is dit altyd ‘n groot seën om in staat te wees om hulpbronne aan te bied in inheemse tale in verskeie lande. Aaahhhh … om die vertalings van elke sessie aan te kondig word nooit oud nie!

So hier is ons, en ons harte is weereens vol. Hulle is eerlik meer as vol … hulle LOOP oor met lof en dank aan God vir die baie deure wat HY hier vir ons opgemaak het by Love God Greatly met nog ‘n sessie!!! Ons kom vandag nederig voor u om aan te kondig dat ons {Galasiërs| studie dokumente aangebied sal word in hierdie TIEN addisionele tale.

Afrikaans.

Albanian

Czech. * kom binnekort

Grieks

Hollands.

Frans.

Duits.

Spans.

Sjinees * kom binnekort

Tagalog

Wow. Dit is amper te veel om in te neem!! As ek dink oor vroue wat letterlik reg oor die hele wêreld saam bymekaar kom soos susters in Christus, wat hartstogtelik soek om meer van God te ken deur sy word, is ek verstom oor wat God gedoen het. ‘’n groot DANKIE aan die ongelooflike vroue wat hierdie vertalings moontlik gemaak het. BAIE gebede, tyd, moeite en opoffering het ingegaan in hulle arbeid van liefde, sodat selfs meer vroue bereik, geïnspireerd en aangemoedig kan word deur die LGG gemeenskap, en die belangrikste, deur die bestudering van die waarheid van God se Woord saam!

Kan u – of ken u iemand – wat kan baat vind by ons {GRATIS} hulpbronne van ons {Galasiërs} studie, in een van die tale hierbo gelys? “ Click” eenvoudig op die skakel hieronder om toegang te kry na {Galasiërs} Leesplan en Studie Joernaal vir die 10 vertalings wat aangebieid word vir hierdie studie.

Jy kan klik om die studie materiaal af te laai

GALASIëRS VERTAALDE STUDIE LEERS

of jy kan hier klik om die studie materiaal af te laai –

Studies

Sing tot eer van die Here, almal op aarde! Verkondig elke dag sy reddingsdade!

Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.

1 Kronieke 16:23-24

O God, mag U heerlikheid die hele aarde vul !

By Sy Voete,

082615_1842_DieInternas3.png

 

 

 

 

 

DAAR IS NOG TYD om by ons aan te sluit vir ons Aanlyn Bybelstudie in die boek van {Galasiërs} maar moenie te lank wag nie… ons studie begin MAANDAG! Kry ‘n paar vriende, en beplan om by ons aan te sluit . Dit sou nie dieselfde wees sonder JOU nie!!

090415_1526_Aankondigin3.png

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s