Week 3 – Prins van Vrede


Week 3 – Prins van Vrede
deur Joy Forney | Nov 22, 2015


Ek kan eerlik nie eens indink hoe dit vir ‘n leër van engele moes gewees het om skielik op te daag op die horison, in die lug en saam die naam van God te prys. In daardie heilige, heilige oomblikke waar God werklik opdaag en Sy heerlikheid vertoon { alhoewel
net ‘n klein voorsmakie … soos sy engele }.

Jesus kom aarde toe, om een van ons te wees, en dit veroorsaak ‘n hemelse partytjie hier op aarde. Hierdie engele het GEWEET wie hulle geprys en oor sing het selfs wanneer die wêreld nie het nie. Hulle het daardie vrede gehad van weet dat Hy goed is, en dat Hy die Prins van Vrede is.

En Hy het gekom sodat ons dit ook kan weet. Ja, die wêreld lyk alles behalwe vreedsaam, kyk net na die nuus in die afgelope weke, maande, jare, dekades, eeue, millennia. Maar hierdie wêreld is nie waar ons daardie vrede vind nie. Daardie vrede kom van een plek …. een persoon, en nêrens anders nie.

Hierdie Advent seisoen, laat ons ophou soek vir die vrede in hierdie wêreld, sy troos, sy plesier … of ons hoop plaas in die afwesigheid van oorlog of die hoop vir vrede tussen nasies.

“Eer aan God in die hoogste en vrede op aarde onder diegene vir wie hy bly is ! ”

Hierdie is die lied wat deur my gedagtes gegaan het soos ons elke dag hierdie studies doen. Vir my is hierdie lied ‘n pragtige huldeblyk aan die kind wat gebore is om ons van onsself te red … sodat ons vrede kan hê. Geniet dit as aanbidding.

Hierdie week se video

Uitdaging: Neem ‘n oomblik elke dag hierdie week. Kom alleen met God en sit stil voor Hom. Net sit. Wees stil en weet dat Hy vrede is. Dank Hom vir daardie vrede, dank Hom vir Sy teenwoordigheid. Loof Hom vir Sy koms na die aarde, sodat jy die ewige vrede kan hê.

Met Liefde van Uganda

101415_1541_OorSaaiWeek3.png

 

 

 

Week 3: Memoriseer Vers


Week 3: Leesplan

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s