Bid Met Opregtheid

Banner.Maandag

deur Jen Thorn | Jan 31, 2016 |

WK4D1 Maandag

Bid met Opregtheid

Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit!God is vir ons ‘n toevlug. Sela

Psalms 62:9

Welkom by week 4 van ons gebed studie. Voordat ons begin met Maandag se verse, wil ek sê hoe trots ek is met almal van julle vir die stoei en werk deur ‘n paar van die moeilike verse van verlede Vrydag. Ek is nie ‘n sensitiewe gevoelige persoon nie, maar ek raak super opgewonde wanneer ek vroue sien wat nie bang is om diep te grawe en te stoei met ‘n paar van die moeilike gedeeltes wat in die Bybel gevind word nie. Ek wens ek kon julle almal ‘n drukkie gee! Baie van julle is gelaat met meer vrae as toe julle begin het. En vir ‘n paar is die onderwerp van vervloekend gebed nog steeds verwarrend (soos dit is vir my), maar ek het daarvan GEHOU om julle gedagtes, gevolgtrekkings en ​​applikasies te lees. Ek wil julle aanmoedig om die onderwerp weer op ‘n latere datum in die toekoms aan te pak en voort te stoei met dit terwyl jy bid en vir God vra om vir jou insig en begrip te gee. My enigste woord van waarskuwing is, is om seker te maak dat jou gevolgtrekkings altyd in lyn is met die res van die Skrif (wat werklik geld vir enige onderwerp).

Kom ons praat nou oor vandag se verse. Hierdie week sal ons gaan kyk na hoe ons moet bid en vandag se sleutel woord is “opregtheid”. Volgens Psalm 62:9 moet ons, ons harte uitstort voor God wat ‘n ander manier is om te sê dat ons gebede moet opreg wees…

A opregte gebed is een wat eerlik en opreg is.

‘n Deel van John Bunyan se gerespekteerde definisies van gebede is dat “gebed is ‘n opregte, sinvolle, liefdevolle uitstorting van die hart of siel tot God, deur Christus…”

Met die eerste oogopslag mag hierdie maklik lyk. Maar as ons ons gebede ondersoek sou ek wed dat ons vind dat ons nie altyd “ons harte uitstort nie” In plaas daarvan, hou ons terug, klop om die bos, weerhou ‘n bietjie waarheid en ons is ‘n bietjie vaag en ontbreek passie.

Ons moet onthou dat God ken ons lewe, ons omstandighede, ons begeertes en ons mislukkings baie meer dieptelik as wat ons hulle self ken. Niks kom as ‘n verrassing vir hom nie.

Om jou hart uti te stort tot die Here is vryend.

Dit beteken dat ons ons sondes en tekortkominge bely sonder verskonings , sonder klop om die bos en sonder huiwering. Dit beteken dat ons eerlik vir God vertel wat ons dink en voel en wat die begeertes van ons hart is. Dit sal dikwels lei dat ons gebede meer gedetailleerde is. En soms  kan dit lei tot trane van skande of pyn asook liedjies van lof.

Opregte gebede het ‘n manier om ons nader aan God te trek, waar Hy ons laste van ons skouers lig en ons dek met ‘n kleed van troos.

Kyk na Jesus

010816_1413_nInleidingt3.png

 

 

 

 

Video

Week 4: Uitdaging

Ons uitdaging vir hierdie week is ‘n baie persoonlike en eenvoudige een.  Skenk aandag aan jou gebede en maak dit ‘n punt om alles voor die Here neer te lê. Hou niks terug nie. Laat opregtheid ‘n deel wees van jou belydenis, lof, versoeke en aanbidding.

WEEK 4: MEMORISEER VERS

Week 4

WEEK 4: LEESPLAN

Leesplan Week 4

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s