AGTIEN Prediker Vertalings Nou Beskikbaar


deur|WhitneyD|16 Maart 2016

AGTIEN Prediker Vertalings Nou Beskikbaar


Een van ons grootste vreugdes by Love God Greatly is om te skakel met vroue van regoor die hele wêreld {ah, internet, jy is ‘n pragtige ding!}. En my, oh my, het God ‘n paar groot verbintenisse gedoen!

Het jy geweet dat Love God Greatly Aanlyn Bybelstudie is in meer as sewentig lande wêreldwyd?

Jy het dit reg gelees. SEWENTIG.

Ons is nederig en in verwondering oor wat God gedoen het (alleenlik God!), En … ons is uitermate geseën deur ‘n handjie vol ongelooflike vroue wat help om hierdie bereiking moontlik te maak deurmiddel van hul vertalings van ons Bybel studiemateriaal

Ons kom vandag voor u met soveel opgewondenheid om aan te kondig dat ons {Predieker) studie bronne sal aangebeid word in die volgende addisionele AGTIEN tale:

{NUUT HIERDIE SESSIE} U het gepraat en ons het geluister: Ons*vertaalde* Studie Joernaals kan nou gekoop word op Amazaon!!! Klik net op een van die tale om dit te bekom.

Afrikaans.

Chinese.

Czech.

Dutch.

French.

German.

Greek.

Hausa.

Hungarian.

Indonesian.

Italian.

Japanese.

Polish.

Portuguese.

Slovak.

Slovenian.

Spanish.

Tagalog.

Sjoe. Dit is amper te veel om in te neem!! Wanneer ek dink oor vroue wat letterlik regoor die wêreld bymekaar kom soos susters in Christus, wie hartstogtelik op soek is om God te leer ken deur sy Woord, voel ek of ek ‘n kleinblik van die hemel kry. ‘n Groot DANKIE aan die ongelooflike vroue wat hierdie vertalings moontlik gemaak het. BAIE gebede, tyd, moeite en opoffering het in gegaan in hulle arbeid van liefde, sodat selfs MEER vroue bereik, geïnspireer en aangemoedig kan word deur die LGG gemeenskap, en die belangrikste, deur die saam bestudering van die waarheid van God se Woord.

Kan jy – of iemand wat jy ken – voordeel uit die GRATIS hulpbronne vir ons {Prediker} studie in een van die tale hier bo gelys, kry? Kliek eenvoudig op die skakel hieronder om toegang tot ons {Prediker} Leesplanne en Studie joernale vir die AGTIEN vertalings wat hierdie sessie aangebied word, te kry

PREDIKER VERTALINGS

Klik net hierop vir die Afrikaans Studie Joernaal  en Leesplan

Sing tot eer van die Here, almal op aarde! Verkondig elke dag sy reddings dade!

Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.

1 Kronieke 16:23-24

Oh God, mag U glorie die hele wêreld vul!

By Sy voete,


DAAR IS NOG TYD om by ons aan te sluit vir ons splinter nuweAanlyn Bybelstudie {Prediker} maar moenie te lank wag nie… ons studie begin MAANDAG! Deel hierdie beeld en nooi ‘n paar vriende, en laat ons dit doen! Dit sal nie dieselfde wees sonder julle nie!!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s