God Het Jou

deur WhitneyD |April 15, 2016

Banner Vrydag

w4d5bGod Het Jou

Ek het onlangs toesig gehou oor ‘n skool opdrag met ‘n sekere onafhanklike kind in hierdie huis, en hier is hoe dit afgeloop het:

Ek: ” Haai, ek is redelik seker dat die instruksies het gesê om die woorde in die sinne te onderstreep in plaas van hulle te omkring . ”

Kind: Nee hulle het nie.

” Um , yep … hulle het. As jy die instruksies aan die bokant van die bladsy lees, sal jy vind dat dit sê om te onderstreep ”

Maar ek sal hulle eerder wil omkring.

” Ek weet jy wil, maar ons moet dit op die regte manier doen. Glo my, dit is altyd ‘n goeie idee om die instruksies te volg .

Maar ek het hulle reeds omkring .

“Ek weet, my kind. Jy sal moet die sirkels uitvee, oor begin en die woorde onderstreep soos die instruksies sê.”

 Maar dit is ‘n baie werk. Kan ek dit nie my manier doen nie?

{Voeg in ‘n gesprek oor hoe dit dalk nie na so ‘n groot problem lyk om intruksies te volg in hierdie spesifieke situasie nie, maar dat daar sal tye wees wanneer dit op die regte manier gedoen moet word en is dit die belangrike stap wat ‘n proses kan maak of breek .. }

Soos ons voortgegaan het met die opdrag, het hierdie kind later die bladsy omgeblaai om ‘n bykomende stel instruksies te vind wat sê, omkring ‘n kategorie word, wat die omgekringde word van die onderstreepte woorde onderskei. Ahhhh … Ek is mal daaroor wanneer ‘n opleidingsgeleentheid bymekaar kom. Heh. Soveel as wat ons verlang om dinge op ons eie manier te doen, sal ons dikwels die bladsy omblaai om te vind dat daar is ‘n rede vir die proses om verder te gaan as wat ons aanvanklik kan sien.

En soos baie ouerskap situasies vind ek myself in hierdie stryd vir onafhanklikheid en dit herinner my van die manier hoe ek dikwels reageer het op die leiding van my Hemelse Vader .

God se instruksies is aan my gegee, duidelik uitgelê in Sy Woord. Ek weet dat ek hulle moet lees voor my daaglikse “opdragte”, maar ek is redelik seker ek het dit gekry. Ek bedoel, ek het opdragte soos hierdie al voorheen gesien en ek voel redelik vol vertroue in my eie manier van dinge doen. My manier is nie regtig so ver af nie, so wat maak dit saak? Plus, wie het in elk geval tyd om weer hierdie proses oor te doen ? Ek sou eerder net voortgaan op my eie pad en  my weg deur stoot sodat ek kan aanbeweeg na die volgende opdrag met so min werk as moontlik vir myself.

Maar ek en jy weet albei dat die verontagsaam  van God se instruksies en ons eie manier gaan sal nooit die vrede produseer wat ons harte verlang.

Wat ‘n mens is, word reeds met die naam mens gesê, dit is bekend wat hy is: hy is mens. Hy kan nie ‘n regstryd voer met die Een wat sterker as hy is nie. Hoe meer woorde, hoe meer kom dit tot niks. Wat baat dit die mens?” – Prediker 6:10-11

Maak nie saak die beplanning of goeie bedoelings, my planne kan nooit God s’n troef  nie.

Eenvoudig gestel, Hy is God en ek is nie .

My wysheid kom tot ‘n einde, maar Sy instruksies is perfek. (Psalm 19:7)

 My insig is onvolledig, maar sy planne is reeds geskryf. ( Psalm 139:16)

 My rigting is onseker, maar Sy weë is hoër. (Jesaja 55: 9)

 My pad is beperk, maar sy doel is onstuitbaar. ( Job 42:2)

Ek is mens, en ek kan nie stry met hierdie magtige God wie ver beter weet as ek nie. En soveel as wat ek verlang om dinge my eie manier te doen, draai ek dikwels die bladsy van  lewe om uit te vind dat daar is ‘n rede vir Sy planne om verder te gaan as wat ek aanvanklik kan sien .

So weereens Here lê ek my onafhanklikheid by U voete neer. Ek gee my manier van dinge doen  oor – en hou niks terug nie – en gee oor aan U wil en U weg, want dit is daar waar ek rus in U soewereine omhelsing vind.

” God het jounet soos Hy jou die laaste keer gehad heten die keer voor diten daardie ander keeren daardie keer na en voor dit.”

 “As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het, As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het,” Psalm 8:4-5

U is God en ek is nie. Ek is dalk nie in beheer nie, maar ek kan die Een vertrou wat is

By Sy voete,

031616_1549_AGTIENPredi3.jpg

 

 

 

 

* Kom ons Praat : As jy van plan is om jou manier oor te gee, en oorgee aan God se weë in sekere areas van jou lewe vandag, tik eenvoudig in die kommentaar “ Ek gee oor”. Ons span will graag vir jou bid.

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s