Werk en Rus

Werk en Rus

deur Joy Forney | Mei 2, 2o16

Banner Maandag

w7d1b

“Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ‘n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. Dra altyd wit klere, versorg jou hare met olie. Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet, dié lewe wat tot niks kom nie, maar wat God jou in hierdie wêreld gegee het, die hele lewe wat tot niks kom nie. Dit is wat jou toekom in die lewe, wat jou toekom vir al jou geswoeg in hierdie wêreld. Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen, want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie.” – Prediker 9:7-10

 Salomo blyk ontmoedig te wees soos hy beweeg tussen die aardse lewe en die lewe na dit. Hy probeer ook om die verskil tussen die lewe vir die goddelose en die lewe vir die regverdige uitsorteer, maar dit lyk of hy nie veel verskil kan sien nie. Sy antwoord hierop is, is om die lewe te geniet terwyl jy kan, wees al jou dae lief vir jou huweliksmaat, en vertel ons nog steeds dat al ons dae is tevergeefs.

Soos ek hierdie verse lees en bestudeer, bly ek terug kom na die onderwerp van werk en rus. Baie van ons leef hierdie lewe asof alles van ons afhang.

Soos ek hierdie verse lees en bestudeer, bly ek terug kom na die onderwerp van werk en rus. Baie van ons leef hierdie lewe asof alles van ons afhang. Dat God op een of ander manier nodig het dat ons Sy werk voltooi op aarde. En ja, Hy gebruik beslis Sy volk om Sy werk te doen en ons moet beskikbaar en bereid wees om deur Hom gebruik te word. En tog is daar ‘n houding wat ons harte deurdring en baie van ons leef asof dit alles van ons afhang. Ons sal dit nooit sê nie, en in ons koppe weet ons dit, natuurlik, God het ons nie nodig nie.

Maar miskien het jy, soos ek, jou lewe spandeer om skuldig te voel omdat jy nie in staat is om meer te doen nie? Vir my as ‘n sendeling met behoefte oral waar ek draai is dit moeilik om hierdie idea dat dit nie van my afhang nie te bevry, en dat werklik om te sit by God se voete in aanbidding, of skottelgoed te was of  my buurman te bedien, hou almal presies dieselfde geestelike betekenis.

Teoloog Robert Barron sê vir ons dat die kern van die erfsonde is die weiering om God se ritme te aanvaar vir ons en ons lewe.

Ons moet onthou dat dit is meer as ok om ‘n goeie balans van werk en rus te hê. Van gee en in neem. Of besig en stil. God Homself het hierdie manier gewerk, soos ons in die eerste hoofstukke van Genesis sien. Jesus het dit weer en weer tydens sy aardse bediening gedoen.

Om te rus en God te bring in die ritme van ons dae is heilig werk .

Onthou dat dit is ok om die stadige te omhels. Om sakke van beide werk en rus te hê en selfs  dit te geniet.

Met Liefde van Uganda,

011516_1448_BidSonderOp3.jpg

 

 

 

 

Week 7: Video

Week 7: Uitdaging: Vandag en elke dag hierdie week neem inventaris van jou tyd. Hoe spandeer jy dit? Het jy ‘n goeie balans tussen werk en rus? Van gee en inneem? Vra vir God om jou te wys hoe om jou dae oordeelkundig te spandeer, om Hom en albei te geniet.

Week 7: Memoriseervers

Memoriseer Vers

Week 7: Leesplan

Leesplan

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s