Dawid: Sy Storie Is Ons Storie

Dawid: Sy Storie Is Ons Storie

deur Angela | Mei 23, 2016

Facebook Banner

13262508_10153622910232467_1724784345_o

Het jy al ooit gewonder of God regtig iemand soos jy kan gebruik ?

 Dan is die verhaal van Dawid vir jou. Die herder. Die koning. Die vegter. Die vriend. Die sondaar. Die man van geloof. David is bekend vir die dra van baie titels oor die span van sy leeftyd, maar hy is meer dikwels verwys na ‘n man na God se eie hart.

Terwyl Dawid se deursigtige geloof waar was en sy lojaliteit aan sy Here was eg (real), ‘n indiepte kyk na die Skrif onthul dat sy lewe ook gekenmerk is deur tye van drama, bedrog, verwoesting, en twyfel. Hoe is dit dan dat Dawid bekend staan as ‘n  invloedryke Bybel held? Ongelowige Dawid  het ‘n getroue God gedien.

In hierdie agt weke Lief God Grootliks Bybelstudie sal ons uitkyk na die lewe van Dawid ons uiteindelik wys na ‘n beter Herder, vriend, en Koning: Jesus. Op Maandae en Dinsdae van elke week sal ons kyk na Dawid se lewe. Woensdae en Donderdae sal ons kyk na Jesus, en Vrydae sal ons ons eie harte ondersoek. Soos ons saam studeer, kyk of jy God se getrouheid, Sy liefde, Sy geduld, Sy geregtigheid, Sy genade, en sy genade in die lewe van Dawid kan raaksien. Vir die God van Dawid is ook ons God.

Die lewe wat God vir Dawid gekies het was werklik ‘n lewe van avontuur gewortel in geloof. Deur die krag van Christus in ons,  kan ons ook vroue na God se eie hart word .

 Joernaal saam met ons soos ons saam delf in die skrif  ….. lees en skryf wat God in ons harte praat.

Vriende ons is so opgewonde vir ons komende Dawid studie! Ons wil graag vir jou en jou vriende, bure, klein groepie vroue of susters hê om by ons aan te sluit soos ons meer oor Dawid, God en onsself leer!

Ons studie joernale  is ‘n wonderlik bron om jou te help fokus en georganiseerd te bly soos ons saam delf in God se Woord as ‘n gemeenskap van vroue op soek na God met ons hele hart !

Ons sal u op hoogte hou van wanneer die studie materiaal beskikbaar sal wees.

Ad

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s