Agtien DAWID Vertalings… NOU BESKIKBAAR

Agtien DAWID Vertalings… NOU BESKIKBAAR

deur WhitneyD | Jun 8, 2016

13416806_10153663007647467_6568163429685338638_o

Wanneer ons na ‘n Indiese dorp toe gaan om bediening te doen navigeer ons vir dae en moet ons langs die pad stop. Ons stop om te eet of te slaap in verskillende dorpe en baie van hulle het ‘n kerk. By elke enkele stop is ons gevra om te bly en hulle die Bybel te leer. En ons harte breek omdat ons nie langer kan bly en hulle leer nie. Vir die afgelope drie jaar wanneer my man op reis gegaan het, het hy honderde Love God Greatly Bybelstudie lees planne gepak sodat hy ‘n handvol kan uitdeel in elke dorp waar hy kom. Ek het LGG studie joernale, gewyde gidse, en kinder gidse gedruk en vir hulle gestuur om te gebruik in hul kerke. Dit is nie dieselfde as om te bly en hulle te leer nie, maar hier in die oerwoud van Venezuela is ons LGG materiaal ‘n paar van die baie min hulpbronne wat hulle kan kry om die Bybel te bestudeer . “- Edurne Mencia –

13389384_10153662572507467_2101399669_o-1

13390807_10153662568642467_208116386_n

13382084_10153662568397467_1941996409_n

Hier by Love God Grealty is die belê in wat regtig belangrik is nog altyd die dryfkrag van wat ons doen. Ons het die voorreg gehad om te inspireer, te bemoedig, en vroue reg oor die wêreld vir ‘n ruk nou toe te rus, en hier is wat ons weet: vroue is honger vir die Woord van God, en hulle is honger vir ‘n verhouding met God.

(Sommige van ons fasiliteerders groep en jong vroue wat ontmoet in verskeie lande in Suid-Amerika … vriendskappe geskep en versterk deur God se Woord )

Hulle wil ‘n werklike verhouding hê wat duur selfs wanneer dinge nie duur nie

Hulle roep uit vir meer – hierdie vroue wie  moeg is vir die vlak en betekenislose gejaag  van die lewe .

Hulle smag na vaste waarheid en ‘n hoop wat nie sal vervaag in ‘n wêreld wat afwaartse spiraal reg voor ons oë.

Hulle smag na vaste waarheid en ‘n hoop wat nie sal vervaag in ‘n wêreld wat in ‘n afwaartse spiraal reg voor ons oë is .

Ontmoet ons Tsjeggiese Vertaler, Petra, en hoor hoe God haar gebruik om vroue te bereik vir Hom in haar land … .eenvoudig ongelooflik!
 ( Klik hier vir die video

Donate-Image

( Baie van ons vertalers van ons Dissipelskap Intensiewe die afgelope September in Dallas , Texas )

Baie van hierdie vroue is van nasies wat nie redelike toegang tot Bybelstudie hulpbonne in hulle eie tale het nie, en Love God Grealty is daartoe verbind om vroue te bereik in hiedie plekke.

Het jy geweet dat Love God Greatly Aanlyn Bybelstudie is in meer as sewentig lande wêreldwyd?

Jy het dit reg gelees. SEWENTIG.

Ons is nederig en in verwondering oor wat God gedoen het (alleenlik God!), En … ons is uitermate geseën deur ‘n handjie vol ongelooflike vroue wat help om hierdie bereiking moontlik te maak deurmiddel van hul vertalings van ons Bybel studiemateriaal

Ons kom vandag voor u met soveel opgewondenheid om aan te kondig dat ons {DAWID) studie bronne sal aangebeid word in die volgende addisionele AGTIEN tale:

 U het gepraat en ons het geluister: Ons*vertaalde* Studie Joernaals kan nou gekoop word op Amazaon!!! Klik net op een van die tale om dit te bekom.

Afrikaans.

Bulgarian.

Chinese.

Czech.

Dutch.

French.

German.

Greek.

Hausa.

Hungarian.

Indonesian.

Italian.

Japanese.

Polish.

Slovak.

Slovenian.

Spanish.

Tagalog.

Sjoe. Dit is amper te veel om in te neem!! Wanneer ek dink oor vroue wat letterlik regoor die wêreld bymekaar kom soos susters in Christus, wie hartstogtelik op soek is om God te leer ken deur sy Woord, voel ek of ek ‘n kleinblik van die hemel kry. ‘n Groot DANKIE aan die ongelooflike vroue wat hierdie vertalings moontlik gemaak het. BAIE gebede, tyd, moeite en opoffering het in gegaan in hulle arbeid van liefde, sodat selfs MEER vroue bereik, geïnspireer en aangemoedig kan word deur die LGG gemeenskap, en die belangrikste, deur die saam bestudering van die waarheid van God se Woord.

Kan jy – of iemand wat jy ken – voordeel uit die GRATIS hulpbronne vir ons {DAWID} studie in een van die tale hier bo gelys, kry? Kliek eenvoudig op die skakel hieronder om toegang tot ons {DAWID} Leesplanne en Studie joernale vir die AGTIEN vertalings wat hierdie sessie aangebied word, te kry

DAWID VERTALINGS

Klik net hierop vir die Afrikaans Studie Joernaal  en Leesplan

Sing tot eer van die Here, almal op aarde! Verkondig elke dag sy reddings dade!

Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.

1 Kronieke 16:23-24

Oh God, mag U glorie die hele wêreld vul!

By Sy voete,

Whitney

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s