‘n Itieme Vriend

‘n Itieme Vriend

by WhitneyD | Jul 15, 2016 |

Week 5 Vrydag

w5d5

Ek is vasgenael deur die idee dat God my ken nie net as Sy volgelinge nie, maar as ‘n goeie vriend.

Hy weet dat wanneer ek moeg of verlore word, draai ek my hare in lang toue. Hy weet wanneer ek diep en lank lag, ek giggel so hard dat ek amper ophou om asem te haal. Hy weet dat as ek ‘n vers lees wat my siel deurdring is ek genieg om my hande te lig. Hy weet dat wanneer ek genoeg gehad het van die lewe, gejaagd en gestoot tot op die rand dat ek wil weghardloop. Hy weet dat wanneer lof in my op stoot trap ek saggies my voet in aanbidding. Hy ken my.

Die ontdekking van lojale aardse vriendskappe wat al jou nuanses ken en wat nog steeds lief is vir jou is ‘n seldsame skat. Hierdie week het Dawid en Jonatan vir ons ‘n voorbeeld gegee van hoe ‘n diep – genade gevullde kameraadskap behoort te lyk.

Gesonde vriendskappe kan dalk die mees moeilikste ding wees om te navigeer. En tog is geen ander waters meer belangrik of die moeite werd as om die dieptes van vriendskapsliefde vas te stel nie. Daar is niks so uitdagend as om te seën of harde aarde te breek soos die toetsing van vriendskapsgrond nie. Sonder die vriendskap van die Heilige Gees en die groeiende Woord van God wat lewendig en aktief in ons lewens is, kan ons geneig wees om magteloos te voel teen ‘n gewonde verlede, seer gemaakte gevoelens of toekomstige vrese van verwerping wat kan veroorsaak dat ons onttrek uit die wete van ander te ken of geken te word deur ander.

Efesiërs 4:32 wys uit ‘n pragtige padkaart vir vriendskap .

Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het”

Wees Goedgesind

Wees Hartlik teenoor Mekaar.

Wees gregtig om te vergewe.

Maklik om daardie dire vining te tik, maar baie meer moeilik om dit uit te leef. Die laaste deel van die Skrif verseël die transaksie: “... soos God in Christus julle vergewe het.” Jesus, soos ‘n goeie en getroue vriend het voor ons gegaan en ‘n manier geskep. Dit alles gebeur deur Hom.

Jesus is innig medelydend teenoor die baie klein besonderhede wat die blom van vriendskap net ‘n tikkie soeter laat ruik. Hy weet wat se genades jy nodig het om die vars bande van vriendskap aan te hou roer. Hy weet hoe om jou te red en dan hoe om jou lewe te verbind in die geesgenot arms van ander. Hy weet hoe om die verlore en dwaalende vriendskappe te herstel. Hy ken jou en Hy het nie die verbond van vriendskap wat jy nodig het vergeet nie.

“Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend. My oë is altyd op die Here gerig,” {Psalms 25:14-15a}

Jesus is persoonlik, aandagtig, en betroubaar. Sy verbond verbind alle ander. Laat dat die vrug van ‘n regte vriendskap met Jesus toe om jou te springplank in die heerlike dieptes van vriendskap met ander.

Kom ons praat: Waar vra die Here jou om eerste oor te gee na Sy hart met brekking tot die vriendskappe wat jy bou. Hoe het die Here se guns, sagtheid, en vergifnis vir jou ‘n padkaart gegee vir gesonde vriendskappe?

Kragtige Liefde,

Cari

 

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s