[TOERUS] van vroue met ons: LGG Fasiliteerder Bronne

deur WhitneyD | Aug 26, 2016 | LGG Fasilieerder

Untitled-3

Drie baie opsetlike woorde dryf ons missie hier by Lief God Grootliks…

Inspireer.

Bemoedig.

Toerus.

Hierdie week op die blog gaan ons die drie dae toewy aan hierdie drie woorde, en jy is uitgenooi! Of jy nou al ‘n ruk hierby ons is of jy is splinternuut by LGG, wil ons tyd neem voordat ons volgende aanlyn Bybelstudie begin om ons passie agter ons missie deel, asook om jou te nooi om ‘n gemeenskap rondom jou te begin bou deur die fasilitering van ons volgende studie in God se Woord met die ongelooflike vroue in jou lewe.

Maandag, het ons gepraat oor ons missie om vroue te INSPIREER om God se Woord ‘n proriteit te maak in hulle daagliks lewens, en ons het jou versoek om biddend te oorweeg om ‘n LGG Fasilisteerder te word!

Woensdag het ons gekyk na ons missie om vroue aan te moedig in hul daaglikse wandel met God en het gepraat oor die rol van ‘n LGG Fasiliteerder.

______________________________

Vandag fokus ons op gedeelte DRIE van ons missie. Lief God Grootliks bestaan om

Vroue [TOE TE RUS] om te groei in hulle geloof, sodat hulle effektief kan uitreik na ander vir Christus.

Luister, ons besef dat hierdie is die internet maar soms vergeet ons byna eerlik hierdie klein besonderhede omdat ons Lief God Grootliks gemeenskap voel baie meer soos ‘n familie .

En familie sorg vir hul eie.

Ons wil hê jy moet weet dat jy nooit hier alleen is nie. Sodra jy geregistreer het as ‘n Lief God Grootliks Fasiliteerder, werk ons span hard om sekere te maak dat jy al die hulprbronne en ondersteuning het wat jy nodig het om jou groep suksesvol te lei!

Ons rus ons fasiliteerders toe sodat hulle op hul beurt vroue  kan TOERUS om te groei in hulle geloof ( deur die studie van God se Woord ) sodat hulle effektief ander vir Christus kan bereik . Dit is ‘n pragtige siklus wat aanhou gee en dit kom reguit uit die hart van God.

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek, Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek”, 2 Timoteus 3:16-17

So presies watter hulpbronne en ondersteuning kan jy verwag as ‘n Lief God Fasiliteerder? Kyk HIERNA …

  • LGG Fasiliteerders Groep op Facebook – Word deel van hierdie private groep vir daaglikse ondersteuning, insig, kreatiewe idees, aanmoediging en wenke oor hoe om jou groep te lei.
  • LGG Fasiliteerders E-Pos Nuusbrief – Nie op Facebook? Geen probleem! Sluit aan by ons Fasiliteerders E-Pos groep en ontvang ons FEAST nuusbrief wat is gelaai met tonne aanmoediging en ondersteuning.
  • LGG Fasiliteerder Mentorskap – Hierdie wonderlike geleentheid pare ons eerste keer Fasiliteerders met ‘n gesoute LGG mentors wat langs jou sal kom om jou aan te moedig, vrae te beantwoord en advise bied soos jy jou LGG groep lei vir die eerste keer .
  • LGG Fasiliteerder Handleiding – Dit is ‘n uitstekende hulpbron gids vir die aanleer van die praktiese “ins en outs” van die opstel en ‘n groep te fasiliteer. Ons het geluister na julle mees algemene vrae en het hulle hier aangespreek!
  • LGG Studie Bronne – Saam met ons LGG Leesplanne en Studie Joernaal, ons M – W – F blog boodskappe, LGG Facebook en Instagram bladsye, en YouVersion oordenkings is ontwerp om ekstra insig en bemoediging elke studiesessie te bied en kan jou help soos jy lei .
  • Fasiliteerders Alleenlik Bladsy Page – Geleë op ons hoof webwerf, hier sal jy professionele beelde en ander nuttige spesifike studie  hulpbronne wat uitsluitlik ontwerp is vir Fasiliteerder gebruik.
  • Ons LGG Gebed en Aamoediging Spanne is ‘n belangrike deel van jou fasiliteerder ervaring en verseker dat jy altyd ‘n veilige plek het om persoonlike en groep gebed behoeftes te deel, sowel as toegang tot ‘n ervare span van fasiliteerders wat daartoe verbind is om jou toe te juig elke stap van die pad!

Hierdie wonderlike werk vir wat God ons geroep het kan nie gedoen word sonder vroue soos JY wat jou tyd vrywillig aanbied om te help om ons groepe te lei nie. Jou rol is noodsaaklik vir ons bediening en ons waardeer JOU! God beweeg in ‘n kragtige maniere deur Lief God Grootliks en ons glo dit is net die begin. Sal jy arms met ons sluit soos ons saam ons nasies bereik vir Christus? Met ‘n mosterdsaadjie van geloof kan ons berge versit in sy Naam!

So hier is die uitdaging: bel jou ma, jou suster, jou ouma, die meisie oorkant die straat of die kollege vriend regoor die land. Nader ‘n groep meisies van jou kerk of werksplek, of ontmoet in ‘n koffiewinkel met vriende wat jy nog altyd gewens het om beter te ken. Maak gebruik van die skoonheid van aanlyn verbinding vir inspirasie en aanspreeklikheid, en neem die geleentheid om te ontmoet in persoon as jy kan.

Arm in arm en hand aan hand, laat ons dit saam doen ….

_____________________________

Ons nuwe studie Jy Is Vergewe begin op 5 September

13680035_10153770338937467_988687036805765806_o

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s