Jy Is Vergewe Voorbereiding Nagaanlys

Jy Is Vergewe Voorbereiding Nagaanlys

Deur Angela| Sept 4, 2016 |LLG Studies | Jy Is Vergewe

Groei deur Gebed-2

Weet jy wat is wonderlik oor vandag?

Yep, dis S O N D A G. En …

Ons is net ‘n D A G weg van die begin van ons Lief God Grootliks Jy Is Vergwe Aanlyn Bybelstudie (gaan voort en doen ‘n klein dans op die plek waar jy is – DAMES, jy weet jy wil)! Hier is net ‘n paar vinnige dinge wat jy kan doen om voor te berei vir hierdie volgende sessie wat Maandag begin:

1.Soos altyd kan ons aflaaibare Jy Is Vergewe Studie Joernaal hier gevind word. Ons studie joernaal kan ook gekoop word op Amazon.

  1. DieLove God Greatly App – woohoo!! Moenie verget om VANDAG die app te gaan aflaai so dat jy ons Jy is Vergwe Studie kan ervaar deur die lens van hierdie wonderlike nuwe stukke tegnologie (hierdie app is net in Engels beskikbaar en hoop om in die toekoms die Afrikaanse studie daarop te kry)
  1. Skryf in op LiefGodGrootliks.wordpress.com. Wanneer jy inteken op ons webwerf (O ja, en moenie vergeet om jou inskrywing te bevestig nie!), sal jy ‘n e-pos in jou posbus ontvang elke keer wat ‘n nuwe pos gepubliseer word op die blog. As jy nog nie ingeskryf het, doen dit nog VANDAG sodat jy nie ‘n ding sal mis nie!
  1. Maak seker om ons Inleiding tot Jy Is Vergewe te lees – dit kan in hierdie pos gevind word. Dit is ‘n vinnige lees met net genoeg inligting om jou eetlus aan te wakker plus dit sluit ‘n bietjie agtergrond in oor hoe ons hierdie studie saam sal benader. Lees hierdie en ek belowe jou, jy sal geseënd wees!
  1. Dit is nie te laat om te oorweeg om ‘n vriendin te nooi om saam met jou hierdie sessie te studeer nie. (luister dit is nooit te laat om in God se Woord te kom met Lief God Grootliks)! Miskien net miskien, het God het reeds iemand op jou hart geplaas en wou jy hierdie studie inligting met haar deel. Moenie nog ‘n dag wag nie (jy sal nooit weet wat haar antwoord is tensy jy nie vra nie, reg?!) Stuur daardie boodskap, MAAk daardie telefoonoproep, en help ons om nog MEER vroue in God se Woord te kry!
  1. Laastens en die belangrikste, sal julle by ons aansluit in GEBED? Ons vra God nederig om ons te beskerm, te seën, te versterk en ons te bemagtig soos ons strewe om dit te omhels wat God vir ons deur hierdie studie het en daarna. Ons vra God om ons harte voor te berei en te versag om die waarheid van sy Woord te ontvang sodat almal wat deelneem vir altyd veranderd kan weg stap.

O dames ons koester ons tyd saam met julle in God se Woord! Dankie dat JULLE ‘n spesiale seën vir die Lief GodGrootliks gemeenskap is! Ons Jy Is Vergewe Aanlyn Bybelstudie met LGG begin Maandag 5 September!

Raak opgewonde!!!

14068434_10153826700987467_4163261431378405656_o 2

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s