Om Vergifnis Te Kies Oor Bitterheid

Om Vergifnis Te Kies Oor Bitterheid

deur Angela | Nov 3, 2016 |

14087164_10153832727892467_631403663_o-3

photo-1461874759164-52a4ea8bdf59

Gedurende my lewe het ek baie proewe in die gesig gestaar. Elke uitdaging het my gevorm in dit wat ek vandag is. Sommige mense sal sê dat ek het die volste reg om bitter te wees, maar om die woede saam met my te dra het ‘n fokus gehou op die verlede en het my verhinder van die pad wat God voor my neer gelê het. Die Lief God Grootliks Bybelstudie Jy Is Vergewe, het my baie gebiede gewys waar ek nie eens besef  het nie.  Ek het wroeke en woude gehou, waar ek nodig gehad het om “te laat gaan en God toelaat,” en diegene wat ek nodig gehad het om te vergewe, insluitend myself . Ek deel my getuienis in die hoop dat jou oë ook sal oopgaan en as ‘n inspirasie vir ander wat soortgelyke ervarings kan hê.

Ek het altyd gedink dat om aangeneem te wees bedoel ek was ongewens, of ‘n fout. Maar die waarheid is … Ek is GEKIES! Met kinders van my eie, het ek uiteindelik die begeerte gevoel om uit te reik na my biologiese pa. Na my aanneem ouers oorlede is, het ek ‘n paar pogings aangewend om kontak te maak met my biologiese pa, maar vir redes onbekend aan my, het hy nooit my briewe beantwoord nie. Ek het ongeag verkies om hom te vergewe

My hoërskool gradeplegtigheid nag ëindig met my die neem van my onskuld  terwyl ek uit was met vriende… my lewe is vir altyd verander. Selfs al was geregtigheid op die aarde nie na hom gebring nie, sal hy eendag moet beantwoord aan die uiteindelike beoordelaar. Tydens ons Jy is Vergewe Studie het Mary Demuth haar getuienis oor verkragting op ons blog gedeel. Ek het besef dat hierdie traumatiese gebeurtenis en my woede teenoor diegene wat betrokke is moet na meer as 30 daar tot ‘n einde kom. Ek het hulle daardie nag vergewe en laat nie toe dat hierdie optrede my langer definieer nie.

Dwarsdeur die studie, het die wat my mishandel en verlaat het oor die jare by my opgekom. Die fisiese en emosionele mishandeling verduur deur hulle asook diegene wat weggedraai het omdat hulle nie verstaan of wou nie betrokke wees nie … op die ou end, het ek besluit om hulle almal te vergewe.

Maar die belangrikste, ek het myself vergewe. My stryd met angs en depressie het regdeur my lewe ‘n tol geneem op, maar die afgelope paar jaar blyk die mees verwoestende te wees vir my familie en myself.

Ek is so geseënd om Liefde God Grootliks ten gevind het en glo dit nie ‘n toeval was in die laagtepunt van my lewe nie! Hierdie bediening en die vriendskappe wat ek hier gemaak het was my reddende genade, en ek is vir altyd verander en vir ewig dankbaar.

Ek is nog steeds ‘n werkende proses. God ken my hart, en Hy is my sterkte. Ek sien daarna uit om  deur hierdie donker vallei te kom en alles te sien  wat Hy beplan vir my lewe!

Velma Johnston

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s