NUWE Advent Studie: God Met Ons…Begin November 28

NUWE Advent Studie: God Met Ons…Begin November 28

deur Angela | Nov 21, 2016 |

ad

Ons wil vandag met julle ons nuwe Advent Studie deel wat op 28 November begin.

Ongeag wat die weer buite is… Kersfees is oppad.

En, wie het nie die vreugde volle herinnering nodig dat God is met ons vandag en elke dag!

In die Ou Testament het die volk van God in afwagting uitgesien op die koms van die Messias. Hierdie Advent het baie wag, vertroue en geduld vereis. Selfs nou, is ons in ‘n seisoen van Advent, is ons nie?

Ons wag vol verwagting vir ons Verlosser om terug te keer. Om ons eens en vir altyd te red, van die aangesig van sonde en vrees, om alle dinge reg en mooi te maak, en vir ons om te woon in sy koninkryk en om vir ewig te loop aan Sy sy. Die Advent waarin ons is, vereis ook wag, vertroue en geduld. Maar die wonderlike nuus? Die hoop wat Israel gehad het is dieselfde hoop wat ons ook vandag het.

In hierdie 4-week Lief God Grootliks Advent studie gaan ons kyk na sommige van die Ou Testament se beloftes van die Verlosser en die nederigheid wat Hom sou kenmerk. Ons sal leer waarom Hy gekom het en die reaksie van verskeie mense in die Kersverhaal, insluitend hoe ons ook moet reageer op Jesus.

Emmanuel…God met ons. Dit is inderdaad baie goeie nuus!

Hierdie Kersfees, joernaal saam met ons, soos ons saam delf in God se Woord, lees en skryf wat God in jou hart praat.

God Met Ons, wat ‘n ongelooflike waarheid om hierdie Kerfees te vier.

ad

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s