Vertalings & ‘n Spesiale Dankie video!

Vertalings & ‘n Spesiale Dankie video!

deur Angela| Nov 22, 2016 |

god-met-ons

‘n Paar weke gelede,het ek die plesier gehad toe my goeie vriendin Edurne by my gebly het by my huis in Dallas, Texas. Tydens haar besoek het ons hierdie video vir jou gemaak om te verduidelik hoekom ons so passievol is om ons Bybelstudies in soveel tale as moontlik te kry… plus ons wou ook ‘n kans hê om dankie te sê aan almal van julle wat gekies het om ons joernaal te koop. JY maak ‘n verskil in die lewens van vroue regoor die wêreld, een joernaal of skenking op ‘n tyd !!

BAIE DANKIE vir u volgehoue liefde en finansiële ondersteuning! Ons kan dit nie doen sonder jou NIE!

Met elke Bybelstudie wat ons uitstuur, TESAME gebruik God  ons om meer en meer vroue om die wêreld te bereik. Ons is so dankbaar om julle saam met ons te hê op hierdie reis.

Video, klik hier

____________________________________________________

Hier byLief God Grootliks  is die belê in wat regtig belangrik nog altyd die dryfkrag van wat ons doen.

Ons het die voorreg gehad om nou vir ‘n rukkie vrou reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te rus,, en hier is wat ons vind om universeel waar te wees onder die nasies: vroue is honger vir die Woord van God, en hulle is honger vir verhoudings.

Hulle wil werklike verhoudings hê wat hou wanneer dinge nie doen nie.

 Hulle roep uit vir meer – hierdie vroue wie moeg is van die vlak en betekenisloos gejaag van die lewe.

Hulle smag na vaste waarheid en ‘n hoop wat nie sal vervaag in ‘n wêreld wat afwaartse spiraal reg voor ons oë.

Baie van hierdie vroue is van nasies wat nie redelike toegang tot Bybelstudie hulpbronne  in hul eie tale het nie, en Lief God Grootliks is daartoe verbind om vroue te bereik in daardie plekke.

Met elke studie is dit SO ‘n  voorreg om ons aanlyn hulpbronne met vroue in meer as 200 lande wêreldwyd te deel. Maar onlangs het ons ook hierdie hulpbronne “op die pad,” geneem en gereis om vroue te inspireer en ons vertaalde studiemateriaal PERSOONLIK  te deel – reg waar hulle woon.

Stel u belang in vertaling of om ons te help om vroue te bereik in ander lande in hul moedertaal? Los ‘n kommentaar vandag en deel watter taal jy in belangstel! Ons het altyd meer vertalers nodig en vroue wat ‘n gawe in grafiese, tegnologie, mentorskap het … en die lys gaan aan. Ons wil graag saam met jou werk en meer vroue bereik met God se Woord en Bybelstudie materiaal in hul tale!

god-met-ons-1

Ons nuwe God Met Ons Study is vertaal in

Afrikaans.

Bulgarian.

Chinese.

Czech.

French.

German.

Indonesian.

Italian.

Slovenian.

Spanish.

Tagalog.

Baie dankie aan al ons wonderlike vertalers wat so hard agter die skerms werk om hierdie vertalings moontlik te maak! Ons is lief vir julle en so dankbaar vir julle!!!

white-1714170_1920-2

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s