Toegewy– VERTALINGS!!!

Toegewy– VERTALINGS!!!

Deur Angela | 9 Junie 2017

Die dryfkrag van wat ons hier by Love God Greatly doen was nog altyd om te belê in dít wat waarlik belangrik is.

Ons het nou al vir ‘n geruime tyd die voorreg om vrouens reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te rus, en ons vind dat die volgende feit waar is onder die nasies: vrouens is honger vir God se Woord, en hulle is honger vir verhoudings.

Hulle wil werklike verhoudings hê wat aanhou, terwyl besittings nie altyd hou nie.

Hulle soek na meer – hierdie vrouens wat moeg is vir die oppervlakkige en betekenislose gejaag van die lewe.

Hulle smag na gegronde waarheid en ‘n hoop wat nie sal vervaag nie, ongeag die probleme wat op hulle pad mag kom.

Baie van hierdie vrouens is van nasies wat nie geredelike toegang tot Bybelstudie hulpbronne in hul eie tale het nie, en Love God Greatly  is toegewy daaraan om vrouens in hierdie plekke te bereik.

Met elke studie is dit SO ‘n voorreg om ons aanlyn hulpbronne te deel met vrouens in meer as 200 lande wêreldwyd. Ons het ook onlangs hierdie hulpbronne “op die pad” geneem en gereis om vroue te inspireer en ons vertaalde studiemateriaal PERSOONLIK uit te deel – reg waar hulle leef!

Ons nuwe Toegewy studie is vertaal in:

Afrikaans 
Bulgarian
Chinese
Czech
Dutch
French
German
Hausa
Indonesian
Italian
Polish
Portuguese
Romanian
Slovak
Slovenian
Spanish
Ons vertaal nie net ons studies in verskeie tale nie, maar ons het ook ander maniere hoe ons ons internasionale vrouens ondersteun, soos met Facebook groepe, Facebook bladsye, blogs en nog VELE MEER!

As jy weet van ‘n kerk, dominee, sendeling of vriend wat geseën sal word met Bybelstudies in hul eie taal en ‘n Love God Greatly groep in hulle eie taal om by aan te sluit, deel asseblief hierdie blog met hulle! SAAM kan ons meer vrouens reg oor die wêreld help om toegang te hê tot materiaal en nuwe vriende!!

KLIK HIER VIR DIE STUDIE MATERIAAL

LEESPLAN 

JOERNAAL

—LGG INTERNASIONALE WEBWERWE en FACEBOOK BLADSYE—–

AFRIKAANS
Webwerf: LiefGodGrootliks.wordpress.com
Facebook bladsy: Lief God Grootliks
Pinterest: https://za.pinterest.com/liefgodgrootlik/
Instagram: https://www.instagram.com/liefgodgrootliks/

BULGAARS
Facebook groep: www.facebook.com/groups/976130229171919/

TSJEGGIES
Facebook bladsy: Miluj Boha Nesmírně

NEDERLANDS
Webwerf: www.lovegodgreatly-nederlands.blogspot.nl

FRANS
Webwerf: Aimerdieugrandement.blogspot.com
Facebook bladsy: Aimer Dieu Grandement

DUITS
Facebook bladsy: Love God Greatly D / CH / A

GRIEKS
Facebook groep: https://www.facebook.com/groups/826563960806227/?ref=bookmarks

HAUSA
Facebook bladsy: Love God Greatly Nigeria
Whatsapp : +2348039561559
Instagram : @lovegodgreatlynigeria
Facebook groep: https://facebook.com/groups/1874368282782046/

HONGAARS
Webwerf: www.szeresdnagyonistent.hu
Facebook bladsy: Szeresd Nagyon Istent – LGG Hungary

INDONESIES
Webwerf: https://cintatuhansesungguhnya.wordpress.com/
Facebook bladsy: Cinta Tuhan Sesungguhnya – LGG Indonesia

ITALIAANS
Facebook groep: https://www.facebook.com/groups/lovegodgreatlyitalia/

JAPANEES
Facebook tweetalige groep: https://www.facebook.com/groups/906561656057959/

POOLS
Facebook bladsy: Kochaj Boga Niezmiernie

PORTUGEES
Facebook bladsy: Amando a Deus Grandemente

SLOVENIES
Facebook bladsy: Ljubi Boga močno

SPAANS
Webwerf: www.amaaDiosgrandemente.com
Facebook bladsy: Ama a Dios Grandemente
Pinterest: https://www.pinterest.com/AmaaDios/
Instagram: https://www.instagram.com/amaadiosgrandemente/
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCovWO77Dmzr8KtK5oRfxxMw
—————-
LGG SPAANS JONG VROUENS
Webwerf: www.jovenesadg.com
Facebook bladsy: Jovenes ADG
Instagram: https://www.instagram.com/jovenesadg/
Twitter: https://twitter.com/jovenesadg

TAGALOG
Facebook groep: https://www.facebook.com/groups/245817185789016/

_______________________________________________

Stel jy belang om te help met vertaling, of om ons te help om vrouens te bereik in ander lande in hul moedertaal? Los ‘n boodskap by die kommentaar en sê in watter taal jy belangstel! Ons het altyd meer vertalers nodig en ook vrouens wat ‘n gawe het in grafiese werk, tegnologie, mentorskap… in AL ons tale. Ons wil graag saam met jou werk en meer vrouens bereik met God se Woord en Bybelstudie materiaal in 2017!

_______________________________________________

Sluit by ons aan op 19 Junie vir ons nuwe studie: TOEGEWY.

 

 

Advertisements

1 thought on “Toegewy– VERTALINGS!!!”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s